SA model Lee-Ann Liebenberg wys haar baba   Die model Lee-Ann Liebenberg en man, Nicky van der Walt, is reeds die trotse ouers van 3-jarige Gia. En nou het hulle 5 maande gelede vir Gabriella verwelkom. Lee-Ann deel pragtige foto’s van hul nuweling.    FOTO: Instagram @leeann_liebenberg FOTO: Instagram @leeann_liebenberg   FOTO: Instagram @leeann_liebenberg FOTO: Instagram @leeann_liebenberg FOTO: Instagram @leeann_liebenberg  Lees ook Koninklike baba – ‘Foto’ van Kate se tweede baba Danny K wys sy seun Afrikaanse sangers wys hul babas Toe nie so kwaai nie! Simon Cowell wys sy gesin Springbok Pierre Spies wys sy seuns       The post SA model Lee-Ann Liebenberg wys haar baba appeared first on SARIE .