Resep vir ’n goeie nagrus ’n Roetine voordat jy bed toe gaan, klink dalk na iets wat net kinders moet hê, maar Huffington Post sê as jy dié wenke volg, kan jy elke aand lekker slaap! Dié roetine se doel is om jou kalm te maak voordat jy bed toe gaan. ’n Goeie nagrus is veel meer as net boek lees en ’n warm glas melk, skryf dié webtuiste. Probeer dié wenke vir ’n goeie nagrus vanaand (gebruik die pyltjies links en regs om aan te skuif) Bronne: Huffington Post , National Sleep Foundation, Dr. Michael A. Grandner, WebMD. Sien die oorspronklike artikel op Huffington Post se webblad HIER . Nóg oor jou slaappatroon op SARIE.com NUWE STUDIE: Slegte slaappatroon kan vetsug veroorsaak Nuwe plan met slaap-apnee Slaap sag en snoesig Dieetkundige Mariza blog: Slaap en word maer… The post Resep vir ’n goeie nagrus appeared first on SARIE .