Nuwe somertrend: #fatkini Nou, ja! Dis nou enkele maande tot somer in die Suidelike Halfrond en ‘n nuwe selfie-trend is op almal se lippe (of heupe!). Só berig BuzzFeed . Wêreldwyd wil regte vroue hul regte lywe vier, en word derduisende foto’s van voller figuur-vroue in hul bikinis op die internet gelaai. Met die hutsmerk: #fatkini. Dié trend wil ‘n gesonde selfbeeld bevorder en moedig vroue aan om hul oorgewig-bikini-lywe  met trots vir almal te wys. Wat dink jy hiervan? Kyk die foto’s! Vier jou kurwes + 3 stylwenke vir die voller figuur  Nóg ‘selfies’ Kim Kardashian neem 1200 selfies in een week Bekendes se ‘no-makeup’-selfies   The post Nuwe somertrend: #fatkini appeared first on SARIE .