Só gaan dit met Michele en Schalk Burger in Japan Springbok Schalk Burger is verlede week saam met sy vrou, Michele, en hul seuns, Schalk jr. en Nicol, sak en pak Japan toe . Vroulief Michele deel foto’s van hul eerste paar dae in Japan . Schalk het vroeër vanjaar ’n kontrak geteken om vir 2 jaar vir die Japanse klub Suntory Sungoliath rugby te speel. En dit lyk of dié gesin die eerste paar dae in die vreemde land gebruik om hul voete te vind. Schalk het aan die tydskrif SA Rugby gesê hy is opgewonde daaroor om Japan toe te trek, veral omdat dié land in 2019 die Wêreldbekertoernooi aanbied. “Ek sien uit na die verandering en ek sien ook uit om nuwe dinge te leer. Die aanpassing gaan makliker wees omdat my gesin saamgaan. Die Springbok Fourie du Preez speel ook vir dié Japanse klub. Die Burgers in Japan Die uitsig vanuit hul woonstel Schalk en Michele verken Japan Ete saam met rugbyspeler Dewald Potgieter, wat ook in Japan rugby speel, en sy meisie, Freda Louw Michele moet styf vashou! Nóg oor Schalk en Michele op SARIE.com Michele en Schalk Burger groet Portret van ’n pa: Schalk Burger NUUTSTE FOTO: Schalk en Michele se Nicol FOTO’S: Schalk en Michele Burger se vakansiefoto’s FOTO’S: Schalk en Michele vier huweliksherdenking in Engeland Schalk Burger: “My mense was baie, baie bekommerd” Eksklusiewe videos: Schalk Burger en Michele se troue The post Só gaan dit met Michele en Schalk Burger in Japan appeared first on SARIE .