Watter resep/dis is jy? Toets jouself! Staan jy gereeld agter die kospotte of geniet jy die glans van ‘n grĂȘnd restaurant. Miskien is jy die lewe van die partytjie, maar jy sit jou voete nie naby ‘n kombuis nie. Toets jouself op SARIE.com en vind uit watter resep/dis jy is…. Van ‘n karamelpoeding tot ‘n bobotie en ‘n caprese-slaai, watter een is jy? Onthou ook! SARIE karamel is nou op die rak The post Watter resep/dis is jy? Toets jouself! appeared first on SARIE .