Deel jou eenskottelresep en WEN Le Creuset-kombuisware ter waarde van R16 000 Dis nou behoorlik winter buite, maar die hart van jou kombuis klop warm. Dit is ‘n tyd vir bredies, tuisgemaakte sop en heilsame geregte in die potte . SARIE.com is op soek na SA se beste eenskottelresep . Van skaapbredie tot warm poeding, dalk ‘n familie-sop of paella waarmee jy jou gesin of gaste dikwels bederf. HOE SKRYF EK IN? Vul jou detail en jou resep op die inskryfvorm hieronder in om in aanmerking te kom vir dié pryse. Die wedstryd sluit 15 Augustus 2014. WAT KAN EK WEN? 1ste plek: Die beste resep wen Le Creuset-kombuisware ter waarde van R12 000 2de plek:  Le Creuset-kombuisware ter waarde van R2000 3de plek: Le Creuset-kombuisware ter waarde van R2000 Laai jou resep op Naam * Van * Telefoonnommer * Adres * E-posadres * Laai jou resep Naam van resep * Laai ’n foto (opsioneel) Vertel in 2 sinne waarom dié resep moet wen * Lys die bestanddele en hoeveelhede van jou resep * Skryf die metode neer * Teken in SARIE-nuusbrief SARIE KOS-nuusbrief Bemarkingsmateriaal van adverteerders in SARIE Captcha var RecaptchaOptions = {theme : 'red'}; if(parseInt('14') > 0) {RecaptchaOptions.tabindex = 14;} jQuery(document).ready(function(){jQuery(document).trigger('gform_post_render', [31, 1]) } ); Reëls 1. Die resep moet jou eie en oorspronklik wees. Geen bestaande, gepubliseerde resepte sal aanvaar word nie. 2. Die beoordelaars se beslissing bly finaal, en daar sal geen korresponsie hieroor gevoer word nie. *Klik ook hier vir die algemene wedstrydreëls The post Deel jou eenskottelresep en WEN Le Creuset-kombuisware ter waarde van R16 000 appeared first on SARIE .