Die Hougaard-tweeling hou vakansie – kyk hoe groot is dié menere! Karlien en haar manlief, Derick, span op die oomblik in die Bosveld uit saam met hul tweeling, Eliah en Daniël. Bobby en Annatjie is saam; en Karlien se ma, Ronel, het ’n paar vakansie-oomblikke op kamera vasgevang . Kyk hoe groot is Karlien en Derick se tweeling al! Dié twee is byna 8 maande oud. Hier voer hul tannie Cara hulle. Dis ‘n challenge om Daniël te voer, maar Eliah love sy kossies! @carabrink pic.twitter.com/gQAGH34kCt — ronelbrink (@ronelbrink) August 7, 2014 Gisteraand. 3-Gang Maaltyd onder die sterre langs ‘n bosveldvuur. Ons word so bederf! Groot voorreg. Baie dankbaar. pic.twitter.com/NFwqmMfyeb — ronelbrink (@ronelbrink) August 7, 2014 En hulle geniet ook die bos! @bobbyvjaarsveld @annarhd #MyRykdomIsMyFamilie pic.twitter.com/iyXSDn8lhE — ronelbrink (@ronelbrink) August 7, 2014 Daniël en Eliah het nie gewag vir hul eerste verjaarsdag om partytjie te hou nie. Só het hulle hul eerste 6 maande gevier: SARIE maak binnekort ons Voorbladgesig van die Jaar bekend en jy is genooi! Bobby gaan by dié geleentheid optree en Elma Smit is seremoniemeester. Moenie dié geleentheid misloop om saam met SARIE, Bobby, Elma en Charlize Berg te kuier nie! Koop jou kaartjie by COMPUTICKET NOU! DATUM DINSDAG 9 SEPTEMBER 2014 TYD 18:30 PLEK ATTERBURY-TEATER, LYNNWOOD BRIDGE, PRETORIA PRYS R130 & R150 BESPREKING COMPUTICKET The post Die Hougaard-tweeling hou vakansie – kyk hoe groot is dié menere! appeared first on SARIE .