Sangeres Alicia Keys is swanger! Die internasionale sangeres met die diep stem Alicia Keys en haar man Swizz Beatz verwelkom eersdaags hul tweede kind. Alicia het gister dié nuus bekend gemaak op haar sosiale media platforms – en sommer terselfdertyd vir manlief geluk gesê met hul vierde huweliksherdenking. Alicia is reeds die trotse ma van die 3-jarige Egypt Daoud Dean. Só lyk die gelukkige gesin. Nóg swangerskappe op SARIE.com Grey’s Anatomy-aktrise Sarah Drew is swanger Zoe Saldana is swanger Aktrise Vicky Davis is swanger! Al die nuus oor prinses Charlene se swangerskap Gewilde paartjie se groot babanuus The post Sangeres Alicia Keys is swanger! appeared first on SARIE .