10 kere wat Bobby van Jaarsveld ons knieë lam gemaak het Bobby van Jaarsveld is nie verniet een van Afrikaans se groot lieflinge nie. Dié sanger en akteur maak gereeld ons knieë lam … Hier is 10 Bobby-oomblikke spesiaal vir jou! PLUS jy kan deel was van die 11de een! 10) Hollywood-glimlag Toe hy saam met sy vrou, Annetjie, in Hollywood-glans by die première van As jy sing opgedaag het … 9) Bok vir sports Toe hy dié vreemde haarstyl soos ’n wafferse Brad Pitt beproef het FOTO: Twitter (@bobbyvjaarsveld) 8) Top Gun Daar was ook dié selfie wat hy in ’n helikopter geneem het wat ons herinner het aan Tom Cruise in Top Gun FOTO: Twitter (@bobbyvjaarsveld) 7) Sexy akteur Wie sal die  nerdy Stefan Conradie in As jy sing vergeet? Bobby as mnr. Conradie in ‘As jy sing’ 6) Sexy bril En veral toe meneer Conradie sy bril afhaal … 5) Sy aanhangers En toe sy aanhangers sy gesig op dié gorter as lewensgroot-plakkaat gedruk het! FOTO: Twitter (@Christinekruge7) Want wie wil nié elke dag na ’n lewensgroot-foto van Bobby kyk nie? 4) As hy sing … 3) Daai spiere! Die keer toe hy Adele se “Rolling in the deep” op JacarandaFM gesing het En die ateljee nóg warmer gemaak het … Videogreep: YouTube 2) Gawe kleinboet Ook toe hy ’n goeie kleinboet was en suster Karlien se tweeling opgepas het FOTO: Instagram (@karlienvanjaarsveld) 1) Beste pa! Hy’s ’n goeie en betrokke pa vir Leben en Sion En nou jou kans! Kuier saam met SARIE wanneer Bobby weer ons knieë lam maak … … dié keer by die aankondiging van SARIE se voorbladgesig vir 2014! Bobby tree op, asook Charlize Berg en Elma Smit gaan ons die aand vermaak. Kom kuier saam. Koop nou jou kaartjie – hulle vlieg! DATUM   DINSDAG 9 SEPTEMBER 2014 TYD   18:30 PLEK   ATTERBURY-TEATER, LYNNWOOD BRIDGE, PRETORIA PRYS   R130 & R150 BESPREKING   COMPUTICKET The post 10 kere wat Bobby van Jaarsveld ons knieë lam gemaak het appeared first on SARIE .