FOTO’S: Klein kinders met hul groot honde Ons het die eerste helfte van 2014 reeds gegroet en boonop is dit vandag die middel van die week – dalk net die regte tyd om na oulike foto’s te kyk om ons weer krag en inspirasie te gee. Klein kinders met hul groot honde-vriende Erin Vey Eyesseymour imgur imgur Lucu Terbaru Elena Shumilova Blake Grimmer mypet.guru imgur imgur Erin Vey Dié foto’s is van reg oor die internet versamel en op die webtuiste Bored Panda gepubliseer. Vir nóg van dié foto’s klik hier. The post FOTO’S: Klein kinders met hul groot honde appeared first on SARIE .