HARTROEREND: Mooiste herinnering van klein Sophia Die Amerikaanse pa Nathan Steffel se klein Sophia is op 6 weke oorlede. Sy het haar kort lewe net in die hospitaal deurgebring. En die enigste foto’s wat hulle van haar het, is dié met hospitaalpypies in. Nathan het vir mense op die sosiale netwerk Reddit gevra om asseblief foto’s van klein Sophia te Photoshop sodat hulle een foto van haar sonder al die pypies kan hê. Reddit Die reaksie van vreemdelinge was oorweldigend. Hier is van die foto’s, sketse en kunswerke wat vir dié treurende pa gemaak is: Reddit Reddit Reddit Reddit Reddit Reddit Reddit Bronne: Reddit, Bored Panda en Buzz Feed The post HARTROEREND: Mooiste herinnering van klein Sophia appeared first on SARIE .