SA bekendes se verloofringe – Deel 2 Ons verkyk ons altyd aan oorsese bekendes se verloofringe, maar ons celebs op eie bodem se ringe is net so mooi! Hier is van die mooiste ringe van ons celebs . Karlien van Jaarsveld Kyk na Karlien en Derick se trouvideo HIER Zetske van Pletzen Só het Altus vir Zetske gevra om te trou Sean Else se Carla se nuwe ring Carla en Sean Else met hul kinders, Vaughn (agter), Caylem (voor) en die nuutste toevoeging, Daniel. By hulle is Chucky, een van die viervoetige lede van hul gesin. FOTO: Willem Lourens Hoekom het Sean vir Carla ’n nuwe ring gegee? Vind hier uit Crystal-Donna Roberts Crystal-Donna is nie mal oor fyn ringe met diamante nie, daarom het Schalk Cornelessen vir haar spesiaal ’n ring laat ontwerp. “Dis tomboy-ish , maar ek hou baie daarvan!” FOTO: Verskaf aan SARIE.com Lees meer oor Crystal-Donna en Schalk se trouplanne HIER       Kyk HIER na Nicholis Louw se Denise, Melinda Bam , Janina Oberholzer van Toks en Tjops, Elizma Theron , Beáte Olwagen verloof aan John-Henry Opperman, Janine Hofmeyr , Tanya van Graan, en Morné Morkel se Roz Kelly se ringe.  Volgende week wys ons jou nóg van die plaaslike bekendes se ringe. Lees ook SA bekendes se verloofringe – DEEL 1 Soveel is bekendes se verloofringe werd PLUS 15 saffierringe – watter een is jou gunsteling? Só lyk George Clooney se Amal se verloofring 15 interessante verloofringe – watter een is jou gunsteling? The post SA bekendes se verloofringe – Deel 2 appeared first on SARIE .