Wêreldbeker 2010 Stadions in SA Spoedig gaan mense van orals uit die wêreld na Suid-Afrika kom vir die Sokker Wêreldbeker. Die land het alles in gereedheid gebring vir hierdie besondere gebeurtenis en die stadions wat gebou is, was nie die minste van alles nie.