Speedo Ysswem Afrika Ses kouewater veterane en tot soveel as dertig ander swemmers Is reg vir een van die koudste swemgeleenthede in Afrika wanneer hulle in die yskoue dam by Fraserburg, naby Sutherland, in die middel van die winter gaan spring vir die eerste Speedo Ysswem Afrika