Viral-video van die dag: Kiekeboe maak baba bang Ná ’n pa sy baard in die middel van ’n spel van kiekeboe afgeskeer het, het sy dogter nie geweet wie dié “nuwe” man is nie. Bradley Bailey en sy vrou het ’n spel van kiekeboe afgeneem met hul jong dogter. Maar dié speletjie het nie geëindig soos hulle dit verwag het nie … Toe Bradley sy baard in die middel van die spel gaan afskeer, het sy dogter hom nie meer herken nie. Kyk na dié gewilde video hier: The post Viral-video van die dag: Kiekeboe maak baba bang appeared first on SARIE .